Tuesday, January 3, 2012

Rock The River.

Goeienaand vriende en familie.
Ek en die jaak sit hier in ons man cave luister biekie ACDC en het besluit om vir die paar mense daar buite wat actually hierdie ding lees ietsie te tik oor die naweek wat ons sopas beleef het, die naweek van die Rock The River new years.

So waar begin ons... Na 'n biekie gesukkel met die guestlist en so aan was ons losgelaat op die ostrich farm, om te doen net wat elke jong mens se hart begeer om te doen, hard te party! En toe ek vroeg die volgende oggend uit my tent klim kon ek sien dat ons defnitief nie teleurgestel het nie. Die 2 Gazebo's wat ons saam gebring het vir skuiling was uitmekaar geskeer van die wind en so tussen die wit opslaan pale en syl het daar menigede lee bottels drank, sigaret stompies, 'n paar kledingstukke, 2 stukkende stoele en 'n paar meisie vriende van die vorige aand wat ek glad nie kan re-call nie gesien. Een van die beste new years parties wat ek al bygewoon het.

Oggend vroeg afgeskop met 'n dop en 'n paar ander vices, en afgegan na die stages en darem ook 'n koppie koffie ingewerk. Het 'n paar bands so deur die dag gekyk en was baie impressed met heelwat, The Make Overs en Strident om 'n paar te noem en dan The Sleepers met hul nuwe Frontman, was nognooit 'n teleurstelling gewees nie.

Die Gunstons (Dis nou ons) het ook opgetree so net voor die son begin sak het en na 'n hele paar shots en redbulls het ons op die stage geklim, en een van die lekkerste shows gespeel wat ons sover gespeel het, en was baie bly om te sien dat soveel van die mense dit ook geniet het. Wil dankie se aan almal wat vir ons gekyk en support het en natuurlik die goeie vriende wat altyd daar is. Na die show het ons natuurlik doos hard gaan party en die res van die aand is taamlik 'n blur maar ek onthou Johan het ge-pee oor al die toiletpapier vir die portable toilets, Jacques se broer wat lang stories gesels en pee terwyl Jacques langs hom le op die grond en in die riete kots en 'n legend qoute van Eugene:"As mens die jaar begin met 'n fokken erg sonbril tan en 'n blaas gebrand op jou neus, weet jy dit kan net beter raak."

Volgende oggend vroeg en baie babelas opgestaan , opgepak en terug gekeur huis toe en ek moet se dit was 'n fokken awesome fees. Dankie aan almal wat ge-reel het en shit, julle own die wereld!

Tot 'n ander keer.
Jan & Jaak

No comments:

Post a Comment