Wednesday, November 16, 2011

Die "nuwe" Gunstons.

So... na nog 'n taamlike lang stilte is ons terug... op die blog.
Soos jul kan sien is ons vorige post soos 12 jaar terug gewees, maar wees nie bevrees nie ons is hier en gan nou weer 'n klomp kak vertel wat niemand rerig oor omgee nie maar dis lekker om dit te tik so ja, whatever.

Sooo.. Ons het 'n nuwe guitarist en 'n nuwe bass player gekry.
2 knights in shining armour wat ons crew ge-join het, altwee was voorheen in die band, "Die Uwe" maar hulle het opgebreek of iets en toe steel ons hul vir onsself.
Klomp ander goed het ook intussen gebeur maar ek dink nie dis rerig belangrik nie.
Maar the usual stuff.
Anyway ons welkom in Die Gunstons vir Roan Mustang Muntingh (Guitar) en Jacques Le Roux (Bass). Hierdie 2 ouens jam nogal die kak uit die guitars so kom maak 'n draai by 'n show een of ander tyd en kom check ons of... ... ... luister oor so paar weke na die 3 songs wat ons gan record het.

Jip, dit het gebeur en nou werk ons dae aan-een deur die nag om hierdie songs so gou as moontlik op die page te kry dat almal dit kan hoor, actually net so nou en dan werk ek daaraan maar dit sal nie te lank vat nie. Die recordings wat op die oomblik op ons page is, is biekie out of date en klink nogal kak, maar die nuwes gan jou gat behoorlik skop... haha yeah gese net soos een of ander kak aanbieder op MK.
Ons wil net dankie se aan Gareth Ashton vir die oppertunity.

Ek gan nie te veel tik op die oomblik nie, is kinda vaak, maar al wat julle nog moet weet is dat ons komende saterdag (19 Nov) by R.O.A.R 'n show speel en dan Rock The River se new years party... wat gan (hard) loop. So kom check dit uit.

Cheerio
jan.